PrinceofPeacePrinceofPeace
PrinceofPeace

65 – Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

PrinceofPeacePrinceofPeace
8
0

PrinceofPeace

65 – Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika

Seeking my Soulmate

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is ‘n afgeronde individu met sterk kernwaardes en ‘n natuurlike optimisme en altyd posetief. Ek is diep dankbaar vir my seëninge. My twee kids is vandag volwassenes wat hul eie paaie uitkap.

My passie vir reis is fundamenteel deel van my natuurlik-nuuskierige geaardheid. Ek het’n legio ander belangstellings. Musiek, goeie wyn, stimulerende leesstof en ontwikkeling van my vaardighede, is ‘n paar. Mal oor die natuur en natuurlewe en baie see vakansies.

Ek is ‘n sakeman. Al werk ek lang ure, probeer ek steeds ‘n aktiewe leefstyl handhaaf.

Ek is diep gelowig en sê vir almal wat wil hoor - I am a child of the only living God ! Ek sien Sy Handewerk in my lewe elke dag.

Sy Ideale Pasmaat

Softy spoken, Interlegent , Humoristic, Non narcissistic, love bomb, good communicator, family orientated, self love, high Christian values, likes traveling in South Africa

Wat Sy Vriende Sê

PrinceofPeace het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
57 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Nederlands; Engels; Frans; Duits; Grieks; Italiaans; Noorweegs; Pools; Portugees; Roemeens; Russies; Spaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Snaaks; Uitgesproke; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Nuus; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Inkopies; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Gholf; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Seil; Stap; Staptogte; Swem; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters