PandorasBoxesPandorasBoxes
PandorasBoxes

48 – Mbombela (Nelspruit) (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

PandorasBoxesPandorasBoxes
5
3

PandorasBoxes

48 – Mbombela (Nelspruit) (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika

Mens het een kans op geluk - Ek hoop ek vind myne

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is ñ "hopeless romantic" sonder tierlantyntjies. Ek is ñ introvert tot ek gemakkik is met jou en dan klim ek uit my boksie uit. Ek is maar ñ Pandora's Box vol mysteries wat ontdek moet word. Hoeveel jy ontdek hang af van hoeveel jy van my wil leer. Ek is bitter lief vir musiek en die natuur. Ek glo in die glas is half vol eerder as half leeg. Ek verkies posetiewe geselsskap. Die lewe is vol drama so ek verkies om drama te vermy. My sin vir humor kan partykeer die wenkroue laat lig. Ek is ñ absolute koffie snob.

Haar Ideale Pasmaat

As jy my sin vir humor kan "match" is ons halfpad daar. Ek wil net iemand ontmoet wat die lewe saam my wil geniet. Saam avonture aanpak. Nuwe begin maak. Laf kan wees soos kinders en ernstig wanneer dit belangrik is. Saam kan lag en mekaar kan ondersteun wanneer die lewe druk. Wat is better as om saam met jou beste maat te wees wat die liefde van jou word. Iemand wat jy huis own noem. Jou veilige happy plek.
Iemand wat jy met jou hele hart kan lief hê

Wat Haar Vriende Sê

PandorasBoxes het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit) (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Bul
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Italiaans; Portugees; Spaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Sensualiteit; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Gedigte skryf; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Gimnastiek; Rugby; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Suikervry; Koolhidrate-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet:
Senuweeagtig; Hoopvol
Eerlikheid:
Baie