MartinSteinmannMartinSteinmann
MartinSteinmann

44 – Nigel, Gauteng, Suid-Afrika

MartinSteinmannMartinSteinmann
1
0

MartinSteinmann

44 – Nigel, Gauteng, Suid-Afrika

Lief vir Jesus....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Vandag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Goeie vriend, sagte hart, omgee, lag, geloof, liefde, vrede, dromer. Ek weet daar is meer en beter dinge wat kom..... Hou nie van iemand wat jok nie, vertroue in baie belangrik - as dit gebreuk is is dit gebreuk. Behandel mense soos jy behandel will word. Jesus is Koning.

Sy Ideale Pasmaat

Sag geaard, eerlik, lag baie, simpel en funny, praat baie, kook lekker, is lief vir mense, lief vir diere, lief vir Jesus. Nie bang om saam my te bid nie. Kerk toe gaan is vir haar baie belangrik. Sy kan langs jou staan maak nie saak wat die lewe jou kant toe gooi nie. Sy het respek vir mense.

Wat Sy Vriende Sê

MartinSteinmann het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nigel, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geskeer
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Skatryk

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

MartinSteinmann moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.