In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is iemand wat hou van goeie vibes, mooi foto’s en mense wat weet wat hulle wil hê. Ek is kreatief, bietjie stil tot jy my leer ken, maar ek hou daarvan om dinge interessant te maak. As jy kan lag en ’n gesprek kan hou, gaan ons regkom.Nie hier vir drama nie — net goeie energy. Ek hou van style, kreatiewe idees en mense wat eg is. Bietjie classy, bietjie fun.Ek is iemand wat hou van mooi dinge, goeie geselskap en ’n bietjie avontuur. Ek waardeer eerlikheid en iemand wat hulself kan wees.
Haar Ideale Pasmaat
Ek hou van goeie vibes, kreatiewe mense en iemand wat hulself kan wees. Ek soek iemand wat kan lag, dans en eerlik is en nie bang is om moeite te doen nie. As jy kan braai, is jy al klaar halfpad daar!
Bonus as jy my kan laat lag!
Wat Haar Vriende Sê
mallymagic het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vereeniging (Meyerton), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
18 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 22 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
mallymagic moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


