HippyVlooi143HippyVlooi143
HippyVlooi143

52 – Pinetown (Durban), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

HippyVlooi143HippyVlooi143
9
43

HippyVlooi143

52 – Pinetown (Durban), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Kom ons skryf ons eie storie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Gister

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n mense mens. My vriende sou my as vriendelik, loefdevol, opreg en ‘trustworthy’ beskryf. Ek kom met almal oor die weg en ek het n groot hart en nog baie liefde om te deel. Ek is baie lief vir kamp en sal eendag kruger Nationale Wildtuin toe wil gaan of die węreld gaan toer. Ek is baie nuskurig en hou daarvan om nuwe goed te leer. Ek hou ook daarvan om onder n kombers op n koue dag n lekker movie te kyk saam met my pasmaat en dalk n lekker glasie rooiwyn. Lewe jou lewe en hanteer ander met respek en soos wat jy wil hę ander moet jou hanteer.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet opreg, eerlik en warm wees. Hy moet my aanvul en met liefde en respek hanteer. Hy moet n man wees wat dinge gedoen kry en wat visie in die lewe het. Ons moet plekke saam kan verken en saam allerhande dingetjies kan ontdek. Ek glo dat leuns en ontroue enige verhouding grond toe kan en sal bring.

Wat Haar Vriende Sę

HippyVlooi143 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pinetown (Durban), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hę:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Węreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
53 - 80
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hę:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

HippyVlooi143 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.