In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is vriendelike en liefdevolle hard werkende vrou wat mal is oor rugby en visvang.
Ek het n sagte hart en wil altyd almal om my gelukkige sien. Die plaaslewe en diere is my passie maar my werk is belangrik.
Ek hou van die buite lewe en ek probeer n gesonde lewe ly. So as ek kan oefening in kry elke dag is ek happy.
Haar Ideale Pasmaat
Eerlik en opreg en moet saam my die buite lewe kan geniet.
Moet verstaan dat my werk vir my belangrik is en ek het m passie vir wat ek doen.
Alles wat ek doen gee ek n 100%.
Hy moet weet dat ek n baie sterk onafhanglike vrou is so ek weet wat ek wil he in die lewe. Hy moet my kan bystaan en ondersteun. Hy moet nie terug staan vir uitdagings nie en moet glo en vertrou dat twee beter as een is.
Wat Haar Vriende Sê
Tash1982 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
eMalahleni (Witbank) (Del Judor, eMalahleni), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 53 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
190cm (6' 2.8") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit |
Sig: |
Ek dra bril en kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Intelligent; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Geel |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Misdaad; Romanse; Speurverhale |
TV Programme: |
Dramas; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Gesonde leefstyl |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Kampering; Liggaamsbou; Rugby; Visvang; Waaghalsige sport |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ander |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Langhare; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van VryNet: |
Senuweeagtig; Skaam |
Eerlikheid: |
Uiters |



