klippeklippe
klippe

77 – Pretoria (Queenswood), Gauteng, Suid-Afrika

klippeklippe
6
4

klippe

77 – Pretoria (Queenswood), Gauteng, Suid-Afrika

Willie alleen weesie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is bietjie geneig om myself te gee....
Baie lief vir die natuur/ bos. See kom bietjie 2e
Hou daarvan om klippies te slyp en poleer
Op hierdie effe later tyd van my lewe is wedersydse respek, bereidheid om te praat oor haakplekke en openheid/ eerlikheid vir my baie belangrik.
Ek is baie aktief en so bietjie haastig.........

Sy Ideale Pasmaat

Saggeaard. Nog lus vir avontuur (binne perke natuurlik) Nie te veel bagasie saamdra nie (ons dra maar almal bagasie). Om saam te stap, tuin werk, kommunikeer - ook in stilte. Moet gemaklik wres dat ek altyd, oral hande vashou......
As sy vir my profiel kans sien kan dinge werk

Wat Sy Vriende Sê

klippe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Queenswood), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
77
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
66 - 78
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

klippe moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.